Modulekode | ENV 727 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Hulpmiddels ter voldoening aan omgewings-, grondwetlike en administratiewe voorwaardes, strafregtelike vereistes, besigheidsentiteite en aanspreeklikheid, mandaat en magte van omgewingsinspekteurs, wetstoepassingsetiek, netwerke en hulpbronne, konflikbestuur. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App